Nuwe hoof vir Dinamika

NUWE HOOF: Bennie Hanekom (BL-voorsitter, links) en Johan Schutte (nuwe hoof van Hoërskool Dinamika).

VANAF 1 Maart is Hoërskool Dinamika onder die leiding van ‘n nuwe skoolhoof.

Op Dinsdagoggend, 21 Februarie, het Dino Reddy, IDSO (Institutional Development Support Officer) van Ekurhuleni-Suid, en Bennie Hanekom (bestuursliggaam-voorsitter), die aangename nuus met Hoërskool Dinamika kom deel dat Johan Schutte, wat as waarnemende hoof opgetree het, die leisels as die skool se hoof sal oorneem.

U mag ook belangstel in:

Laerskool President Steyn verwelkom nuwe personeel

Nuwe personeel by Laerskool Randhart verwelkom

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

  AUTHOR
David Pienaar
Reporter

Latest News

COMMENTS

Top