Dinamika skrik nie vir tennis of rugby nie

TWEEDE SPAN: Dinamika se tweede rugbyspan het weereens die prys huistoe gebring.

HOËRSKOOL Dinamika het Vrydag, 5 Mei, en Saterdag, 6 Mei, die pryse huistoe gebring met hul wonderlike tennis- en rugbyprestasies.

EERSTE SPAN: Dinamika se eerste rugbyspan het uitstekend gespeel.

Dinamika se tennisspelers het Vrydag teen Germiston High by die Bracken Tennisklub uitstekend gespeel. Die uitslae na nege stelle was: Hul eerste span dogters het 64-8 gewen en die tweede span seuns het 62-10 gewen.

TENNIS MEISIE: Marli van Wyk.

Die Saterdag het Dinamika weer geskitter toe hulle op tuisgrond teen Hoërskool Jan Viljoen behoorlik die drieë laat tel het. Spanne se uitslae is as volg: o-14 wen 32-7, o-16 wen 29-14, tweede span wen 26-14 en die eerstes wen 22-10.

TENNIS SEUNS: Wynand Roeloffze en Ruben Roux.

Die skool wens elke span geluk met hul prestasie – wel gedaan, en hou so aan!

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

germistoncitynewssoutherncouriercomaroKathorus Mailgetit looklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top