Hoerskool Dinamika

Congratulations to the class of 2015.

Thank you for your contribution to our school. We wish you luck in your future endeavours.

Nicole Wilson - 3 Onderskeidings
Christopher Masuret - 3 Onderskeidings
Marizaan Visser - 2 Onderskeidings
Maryna van Tonder - 4 Onderskeidings
Marlanka Prinsloo - 4 Onderskeidings
Melissa van den Berg - 2 Onderskeidings

Hoërskool Dinamika verwelkom nuwe personeel

Hoërskool Dinamika is vanaf 2017 ‘n parallel-medium skool en het dus drie Engelse graad 8 klasse verwelkom. Met die verandering wat plaasvind, is daar ook plek gemaak om die nuwe personeel by die skool te verwellkom.

Me. Mariska Byliefeldt – Engels

Me. Vicky Olivier – Kuns & Kultuur en Sosiale Wetenskappe

Me. Melissa Fourie – Lewensoriëntering en Natuurwetenskappe

Me. Chelain van der Merwe – Wiskunde en Ekonomiese Bestuurswetenskappe

Me. Shaandré Nel – Afrikaans

Mnr. Jaco Pretorius – Ingenieursgrafika & Ontwerp en Tegnologie

Me. Cindy Adendorff – Snoepwinkel

Van links agter: Shaandré Nel, Jaco Pretorius, Chelain van der Merwe, Melissa Fourie. Van links voor: Mariska Byliefeldt, Vicky Olivier

Contact details: 0118675986

Address: Roy Campbell Street, Alberton 1448

Website: http://www.namies.co.za/kontakons.html

germistoncitynewssoutherncouriercomaroKathorus Mailgetit looklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top