Leandie is weer terug

SPREKER: Leandie du Randt gaan dames toespreek oor haar boek.

LEANDIE du Randt is terug op publieke aanvraag nadat haar motiveringstoespraak oor haar boek, Gemaklik in jou eie lyf, baie goed gedoen het.

Sy het verlede jaar rondgetoer en 60 vertonings landswyd gedoen. Sy en die talentvolle sangeres Irene-Louise van Wyk is weer te siene by Emperors Palace se Theatre of Marcellus, op 25 Maart.

Kaartjies is beskikbaar teens R140 per persoon en kan by Computicket of by Emperors Palace gekoop word. Die deure open om 19:00 en die vertoning sal 19:30 begin.

Die funksie is uitsluitlik vir vroue en dit is een om nie mis te loop nie.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on [email protected][email protected] or [email protected]

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

  AUTHOR
Elzaan Pienaar
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top