Skoolgrond verander in renbaan

KOMPETISIE: Hier kompeteer die verskillende grade teen mekaar.

LAERSKOOL President Steyn se leerlinge het op Donderdag, 16 Maart, hulle skoolboeke vir ’n kaskarkarretjie geruil. Die verskillende grade het elkeen hul eie kreatiewe temas uitgebeeld.

PLESIER: Die leerlinge het omtrent die kaskarresies geniet.

Ma’s, pa’s, oumas en oupas het die dag afgevat om te kyk hoe die jong klomp teen mekaar kompeteer. Daar was nie een hartseer gesig nie en geen woorde kan daai uitdrukking van pure plesier op hul gesigte beskryf nie.

JONKWEES: Laerskool President Steyn het hul jaarlikse kaskardag aangebied.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on [email protected][email protected] or [email protected]

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

  AUTHOR
Elzaan Pienaar
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top