Smaaklike wegneemetes

HEERLIK: Ondersteun die Pannekoekden.

DIE bakkers van die Pannekoekden bak weer op 22 Mei en belangstellendes moet hulle bestellings op 18 Mei plaas. Van pannekoeke tot vetkoeke word gebak by die Alberton Aftree Oord en pryse wissel van R4 tot R20.

Die volgende bakdae is op 5 en 19 Junie. Vir meer inligting of om pryse uit te vind, skakel Lynette by 079 523 5437 of stuur ’n epos na [email protected]

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on [email protected][email protected] or [email protected]

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

  AUTHOR
Alberton Record

Latest News

COMMENTS

Top