Elf-jarige palm vier pryse in

GOEIE VANGS: Die 11-jarige Déhan Bloem met een van sy visse wat hy gedurende die hengelseisoen gevang het.

DIE 11-jarige Déhan Bloem het behoorlik die koppe laat draai by Gauteng Hengel Vereeniging se jaarlikse prysuitdeling toe hy met vier pryse weggestap het.

Die prysuitdeling het op 20 Mei in Vereeniging plaasgevind waar al die voorste hengelaars in die provinsie vereer is.

Bloem het in die ouderdoms groep o.13 jaar gedurende die seisoen deelgeneem omdat daar nie vir sy ouderdomsgroep ‘n kategorie is nie.

Hy behaal die volgende prestasies: Algehele Gauteng liga o.13 wenner, Victor Ludorum o.13, Netjieste hengelaar en Lid van die o.13 A-span

ERVARE HENGELAAR: Déhan Bloem met sy Victor Ludorum o.13 beker wat hy tydens die seisoen vir al sy harde werk verower het.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on [email protected][email protected] or [email protected]

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

  AUTHOR
Annette van Schalkwyk

Latest News

COMMENTS

Top