Dinamika rugbyspelers leer by die beste

VIR DIE KINDERS: Sharks flank, Jacques Botes (middel) met Matthew Tonkin (Selbourne College) en Tiaan du Preez (Hoërskool Dinamika).

TWEE rugbyspelers van die Hoërskool Dinamika het onlangs by verskeie van rugby se grotes afrigting ontvang.

Tiaan du Preez en Damian Smith het tydens hul skoolvakansie saam met Patrick Lambie, Jacques Botes en ander rugbybrekers op ’n kursus van die Investec International Rugby Academy by die Saint Charles College in Pietermaritzburg, meer geleer en geoefen.

LEGENDE: Sharks losskakel, Patrick Lambie (ligblou hemp) saam met Gerard van Niekerk (Hoërskool Montana), Damian Smith (Hoërskool Dinamika) en Luthando Vass (Hoërskool Noord-Kaap).

U mag ook belangstel in:

Dinamika rugbyspan reg om voluit te gaan

Dinamika skrik nie vir tennis of rugby nie

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on [email protected][email protected] or [email protected]

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

  AUTHOR
David Pienaar
Reporter

Latest News

COMMENTS

Top