Franco maak skool trots

TROTS: Franco du Plessis sit in die middel van die eerste ry saam met ander rugbyspelers sowel as Springbok spelers tydens die bekendmaking van FNB as een van die hoofborge van die Springbokke.

FRANCO du Plessis, kaptein van Hoërskool Marais Viljoen se eerste rugbyspan was onlangs deel van die bekendmaking van FNB as een van die hoofborge van die Springbokke.

Volgens die hoof, Martie Heystek is dit ’n groot eer vir die kaptein en die skool. “Jy maak die Marais Viljoen familie trots,” het sy gesê.

KAPTEIN: Franco du Plessis is die kaptein van Hoërskool Marais Viljoen se eerste rugbyspan.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on [email protected][email protected] or [email protected]

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

  AUTHOR
Elzaan Pienaar
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top