Manne byeenkoms

MARAIS Viljoen Hoërskool nooi Alberton se manne uit om op 27 September hul jaarlikse Manneaand by te woon.

Dit gaan ’n aand wees om lekker te kuier en ’n vertoning deur Pietman, ook bekend as Piet Mitchell die Skotse Boertjie, te geniet. Daar sal ook geleenthede wees om pryse te wen en gesogte sportmemorabilia aan te skaf.

Alle fondse wat ingesamel word sal gebruik word om die skool se infrastruktuur te verbeter. Bespreek vandag jou plek teen R450 per persoon of nooi jou vriende en bespreek ’n tafel vir 10 mense teens R4 500. Borge word ook verwelkom en die hoofborg sal uitstekende bemarking- en promosiegeleenthede kry.

Die byeenkomste vind by die skool om 6nm vir 6.30nm plaas. Vir meer inligting oor die byeenkomste of borggeleenthede, skakel gerus vir Paul Els op 011 907 9013/4 of stuur ’n e-pos na [email protected].

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on [email protected][email protected] or [email protected]

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

  AUTHOR
Monique van Wyk
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top