Alberton se matrieks asemrowend mooi

TYDLOOS: Wilmari van der Merwe en haar metgesel Deluan Cloete, ook van Hoërskool Alberton, het 'n outydse sjarme met hulle uitrustings gehad.

KLASSIEK: Alberton Hoërskool onderhoofmeisie Mikayla Venter in haar tydlose halter-rok met ‘n romerige kleur en blomdetail en haar metgesel Brandon van der Berg.

PRAGTIG: Dana Allen van Hoërskool Alberton saam met haar metgesel Robert van Zyl.

KONINKLIK: Dylan Nel van Hoërskool Alberton en sy metgesel, Tandice Rynhoud, het pragtig saam gelyk.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on [email protected][email protected] or [email protected]

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

  AUTHOR
Monique van Wyk
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top