Hoërskool Dinamika deel indrukwekkende sportnuus

GAUTENG NETBALSPAN: Voor: Lethabo Sehlapelo, Uthando Xala, Amoné Venter en Omphile Masombuka. Agter: Abby Wellch, Charmoné Grobler, Jade Edgwatu, Ané Nieuwoudt (skeidsregter), Reinette Venter (afrigter), Doreen Becking (bestuurder), Lu-Mae Schoeman, Zani Niemand en Juanel Viljoen.

HOËRSKOOL Dinamika spog met drie nuwe sportprestasies.

Een van hul juffrouens het onlangs ’n Gauteng netbalspan afgerig, ’n netbalspeler is gekies om die land te verteenwoordig in Nieu-Seeland en een van die skool se krieketspelers is as beste speler en kolwer aangewys.

Hoërskool Dinamika se netbalorganiseerder, Reinette Venter, het die voorreg gehad om die o-14 Gauteng netbalspan af te rig tydens die Gauteng Netbalkampioenskappe wat gedurende die Julie vakansie plaasgevind het. Haar span het derde in hierdie toernooi geëindig.

VIR ’N SES. Damian Smith is aangewys as bester krieketspeler en kolwer tydens die Ben Vorster Kriekettoer.

Gedurende dieselfde kampioenskappe is Namie-netbalspeler Melindi Nortjé gekies om deel te wees van die o-17 SA Skole netbalspan. Dié span gaan volgende jaar na Nieu-Seeland toe.

’n Graad Nege Namie-leerling en krieketspeler, Damian Smith, is tydens die Ben Vorster Kriekettoer wat in Tzaneen plaasgevind het, aangewys as die beste speler en kolwer van die toernooi.

Damian het 120 (82) balle teen Hoërskool Garsfontein geslaan, 148 (82) teen Hoërskool Oosterland, 39 (33) teen Hoërskool Montana en 72 (57) nie uit nie teen Hoërskool Ben Vorster.

NETBALSTER: Melindi Nortjé is in die o-17 SA Skole netbalspan opgeneem.

Tydens die toer het Damian altesaam 379 lopies in vier kolfbeurte geslaan.

READ:

Alberton High equestrian girls represents Ekurhuleni at the Gauteng finals

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on [email protected][email protected] or [email protected]

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

  AUTHOR
Monique van Wyk
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Alberton Record
Comaro Chronicle
Kathorus Mail
Southern Courier


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Alberton Record
Comaro Chronicle
Kathorus Mail
Southern Courier

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: