Aktrises laat dogter spesiaal voel

KUIERGASTE: Donnalee Roberts en Simoné Nortmann, van die fliek Stroomop, het onlangs by Hoërskool Alberton gaan kuier. Hulle het oor die nuwe fliek wat tans in teaters is, gepraat.

Die skool het hulle bedank vir hulle kuier en ook vir hulle hulp om elke Allie-dogter weer te laat besef hoe spesiaal sy is.

Lees Ook:

Geniet Stroomop nou in teaters

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

Latest from Alberton Record