Kolwers wys wat in hulle steek

MET die krieketseisoen steeds sterk aan die gang het Hoërskool Marais Viljoen se krieketspelers reeds hulle stem dik gemaak as dit kom by lopies aanteken en paaltjies vat.

Vyf kolwers van die skool het al ’n honderdtal aangeteken. ’n Besondere prestasie is dié van Nathan Steyn wat saam met sy honderdtal in twee wedstryde ook vyf paaltjies geneem het.

Lees Ook:

Alberton hoërskole geniet opvoering by Marais Viljoen

Marais Viljoen draf Kempies kaf

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

Latest from Alberton Record