Atlete neem deel aan Gauteng landloopkampioenskappe

MARAIS Viljoen se landloopatlete neem deel aan die Gauteng landloopkampioenskappe in Vanderbijlpark op 1 September.

Hulle is op 29 Augustus tydens aantree deur hul mede-leerders, hoof en personeel sterkte toegewens. By dié geleentheid het elkeen ’n sertifikaat asook ’n kombers, om op te sit tydens rustye by die landloop, ontvang.

Lees Ook:

Marais Viljoen dominates at district athletics

Hoërskool Marais Viljoen visit Reach Organisation

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

Latest from Alberton Record