Moenie Manie Jackson misloop nie

MANIE Jackson gaan op 20 September om 10vm by die Emmanuel Aftree-Oord by die LewenSentrum optree.

Almal is baie welkom om dit by te woon en sy musiek te kom geniet.

Toegang is ’n bordjie eetgoed en ’n donasie vir die kunstenaar sal baie waardeer word.

Vir verdere navrae bel Marelie Rabie op 011 864 1285 of 082 462 8676 tussen 8.30vm en 8.30nm. Let wel dat geen besprekings gemaak kan word nie.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

Latest from Alberton Record