Laerskool President Steyn verwelkom nuwe personeel

NUWE PERSONEEL: Laerskool President Steyn verwelkom hulle nuwe personeel. Voor: Ezette Meintjes, Sone Coetzee, Michelle Marais en Lizelle Janse van Rensburg. Agter: Reghardt Roux en Markus van der Westhuizen.

LAERSKOOL President Steyn verwelkom ses nuwe personeellede by die skool. Vyf van die personeel is nuwe onderwysers terwyl een persoon ’n pos in die administrasie departement beklee.

  AUTHOR
Janine Samuels
Reporter

Latest News

COMMENTS

Top